Bekendes se oulike stokperdjies

  Izak en Mericke en Chereé en Wynand wys vir ons hul stokperdjies.   Izak en Mericke Davel Een van ons belangrikste dinge in ons huwelik is saam werk. Ons vind baie genot uit saam tuin maak en huis mooi maak. Ek sal ʼn naweek Read More …

Chereé en Wynand wys hul baba

SY IS stroopsoet, wonderlik rustig en dol oor ’n geraas en gewoel rondom haar. En sy slaap éérs lekker as die countrymusiekkanaal op die agtergrond speel. Mamma is immers die land se eie countrymeisie Chereé (31) en pappa die rasperstem Wynand Strydom (35) – en Read More …

Chereé se hoop na haar miskraam

Die country-sangeres Chereé Strydom ken die hartseer van ’n miskraam. Al het sy twee pragtige dogtertjies, weet sy daar moes eintlik drie gewees het …   Ek maak my oë oop in die hospitaalbed op Vredenburg en vat onwillekeurig aan my maag. Dit voel leeg. Read More …

Snotkop staan pa vir kleinding

Ag moeder, Snotkop gaan die oulikste pappa wees! Die rapper is die peetpa van die sanger Chereé Strydom se ses maande oue dogtertjie, Taylor-Hope. Die twee het saam ’n draai gemaak by ’n speelgoedstalletjie by die onlangse InniBos-kunstefees op Nelspruit.   Chereé se man, Wynand, het babaoppasser gespeel terwyl Read More …

Afrikaanse sangeres is ‘n dogtertjie ryker

Countrysangeres Chereé Strydom, wat as Suid-Afrika se “Country girl” bekendstaan, is ʼn dogtertjie ryker. Chereé (32) en haar man se dogtertjie Bella-Joy, is Donderdag gebore. “Bella-Joy is om 08:45 gebore – 3.3kg, 49cm met ‘n bos swart hare! Lyk nes sussie en pappa! Dankie vir Read More …

O gits, die ooievaar!

Dis nogal ’n probleem: Daardie eens skraal lyf is nou so groot dat sy nie eens haar voete kan sien nie, laat staan nog bykom. “My man moet my skoene vir my aantrek, maar sy vingers is te dik om die sandale se bandjies vas Read More …

Eksklusief: Wynand en Chereé se troue

Die natuur is ook bly vandag –  hoe ongelooflik dat die bruidspaar in sulke pragtige omstandighede kan trou, sê die kerkman daar op die preekstoel met die Weskus-see wyd agter hom en ’n loeiende wind wat wit riffels oor die water trek. Vandag is D-dag Read More …