Eksklusief: Wynand en Chereé se troue

Vandag is D-dag . . . of wag, eintlik dan W-dag, wanneer die sanger Wynand Strydom (34) so spiekeries in sy wit linnepak strop om die nek kry hier by die Boesmanland Plaaskombuis op Langebaan, die kusdorpie wat diep in sy en sy countrysanger-meisie, Chereé Large, se hart kom kruip het.

“Welkom by die windgattroue van Chereé en Wynand!’’ groet ds. Gideon Basson van Leipoldtville, ’n dorpie skaars ’n katspoeg hiervandaan.

Lees die volledige artikel en sien meer eksklusiewe foto’s in die Huisgenoot van 15 April 2010.

 

Deur Huisgenoot Digitaal op April 9, 2010

Source – http://huisgenoot.com/bekendes/eksklusief-wynand-en-cheree-se-troue/

⇦ TERUG