Friday 10 December 2010

 

Hier is ‘n paar fotos wat geneem is oor die laaste tydjie in ons lewens…fotos geneem by die Namaquafees asook die Varingfees.

         

Hierbo is ek saam met Hennie by die Varingfees en die middel foto is een van die locals. Hier onder is ‘n boot in die hawe by Lambertsbaai, en die middel foto is geneem oppad Namaquafees toe. Dis tussen en Elandsbaai en Lanbertsbaai geneem – mooi ne? en dan natuurlik my stunning man in die VIP area by die Namaquafees…

Was ‘n bitter-sweet ervaring by hierdie jaar se NF – ons was net te bly dat die Huisgenoot en Namaqua Wyne dit oorgeneem het want ons het mos nooit ‘n sent gesien vir verlede jaar se Rittelfees nie! Gaan ook nie on geld sien nie – ek dink ek het maar vrede gemaak met dit…maar nogsteeds terleurgesteld daaroor, en terleurgesteld in Atman Engelbrecht wat ons nog belowe ons sal ons geld sien! Anyway. het die roadshow gemis die jaar – ek dink die local mense het dit ook gemis. Veral die wat in die omgewing gewoon het en wat nie by die fees kon wees nie, maar nou ja, I guess it’s time to move on…

Hierbo is Wynie saam met Monique en regs is ek saam met Karen Fereirra.

Pietertjie is mos een van ons beste maaitjies in die industrie en ja, dis altyd ‘n verrassing en altyd pret om saam met hom tyd te spandeer! Nadia Louw is een van my goeie vriendinne, ek is net mal oor haar! Een van die niceste mense wat ek ken, en ook talentvol! Wat ‘n stem!!! Hier bo regs is die manne Jaycee en Quinton – I love them both!

         

Another one of my fav people in the industry is Andriette Norman – ‘n Kapenaar en regtig ‘n genuine mens. Altyd lekker om haar te sien, en dan ook vir Theuns! Ek is mal oor hom! Hy lyk deesdae baie goed maar weet sy hart is nog seer na die spilt met Elizma. Ek wens hulle albei net alles wat mooi is vir die toekoms en weet dat hulle albei eendag die regte mense sal ontmoet!

 

Wednesday 11 November 2010

 

Pasella kuier Maandag by ons. Ons gaan Taylor-Hope se kamer mooi maak en dan ook gesels oor dit en dat. Gaan stunning wees! Ons sien baie uit na hulle kuier en hoop Dieter kom weer vir ons kuier! Huisgenoot is dan ook besig met ‘n artikel oor T-H. Sy lok darem baie aandag! Ek is sooooo bly dat sy ‘n dogtertjie is, want ek kan sien hoe gaan sy al die aandag geniet!

Ek mis vir Anireht en Rudeon. Sal hulle darem volgende naweek weer sien – ons ry volgende Vrydag Pretoria toe. Ons gaan bietjie vir die kinders kuier en dan het ons ook ‘n paar shows daar bo. Wynand verjaar ook die 24ste! Baie dinge wat hierdie maand gebeur!

Ek het so 3 weke terug my ooievaarstee in JHB gehad, hier is ‘n paar fotos….

 

    

    

Ek het besef watter wonderlike vriendinne ek in my lewe het! Hulel het soveel moeite gedoen vir Taylor-Hope. Love everyone that was there to welcome our baby girl into the world! Dankie ook aan my man wat my ma en skoonsussie opgevlieg het vir die geleentheid! Was so surreal to have them in Pretoria with us. Had a realyl lovely time. Thanks for all the love and friendship.

 

Thursday 19 August 2010

 

 I simply love this photo of Wynand and I! My friend took it at a function that we attended. So here are a few more photos taken over the last few months…

Hierdie fotos is geneem die dag toe ek en Wynand deel was van die Vaal Rivier Boat Challenge. Hoe dit werk is dat celebs deel neem aan ‘n boot riesies! Ek was nogals nervous vir my man want hy het nog nooit ‘n boot bestuur nie, maar weet jy, ek was heel trots op hom! Hier bo is ek saam met Yolandie- dis ons maaitjie en Pieter Smith se meisie. ‘n Pragtige mens op die buite kant, maar binne net so mooi! Hier onder is ‘n foto van Wynand, ja ek weet, hy lyk nie baie happy nie, maar kyk net wie is in die agtergrond! Dis Deiderik van 7de laan, of Hennie Jacobs in die regte lewe! Daar was baie akteurs betrokke by die dag, en ek moet net dankie se aan Anita Van de Venter, Wouter se vrou, vir die uitnodiging en dan ook aan almal wat betrokke was by die dag – dit was ‘n groot sukses en verkriklik lekker! Hoop ons kry volgende keer weer ‘n uitnodiging!

 

         

Hier onder in die middel is Anita saam met Yollas en die ander gesig ken julle almal, Pieter Smith – dis eintlik vandag sy verjaarsdag! Geluk my maaitjie! Mag jy ‘n wonderlike jaar he!

 

So omdat ek pregnant is mag ek nie deel geneem het nie, so Wynand se partner vir die trip was Loui Fish – one of the prettiest and nicest people in the industry! Hier onder is sy en dan ook die Glitterati span besig om vir my man te interview! Dit was voor die eintlike begin van dinge, want na die tyd was albei hy en Loui redelik in ‘n toestand! Vir julle wat Tongelos kyk, julle sal weet dat Wynand en Loui amper in ‘n groot ongeluk beland het toe Pieter Smith amper bo oor hulle ry met sy boot! Ek het van bo die VIP boot gestaan en kyk hoe die pappa van my babatjie amper mince was! Maar gelukkig het Pieter die situasie baie goed gehandel! Amper though…

         

Hier onder is ek en Marnus Bischoff – agent en bestuurder vir baie van die top kunstenaars. Hy het my geselskap gehou die hele dag! Dankie meneer! Ek is mos mal daaroor as die mooi girls so aan my man hang – hier is my man en Loui, en dan regs is ‘n foto wat ek geneem het van ‘n helicopter wat footage geneem het van die hele reis. Surreal. Die aand se funksie was ten bate van charity, so ja, ek dink almal wat betrokke was het sommer goed gevole teen die einde van die aand!

Hier is Wouter en Anita in aksie – hulle was toe die wenners uit al die celebs. Dit was ‘n onvergeetlike dag en ek is ook bly dat ek die kans gekry het om baie meer van die alteurs in ons land te ontmoet – familie mense en genuinly net nice mense. Sien jou volgende keer Vaal Rivier!

So intussen was ons ook by die Tempo Toekennings. Hier onder is eke! All dressed up! My man in die middel is besig om oog te knip vir my – hy het soooo handsome gelyk! Hier regs is hy saam met sy platebaas, Pierre, en myne, Scotty!

         

Ek het nie baie fotos geneem by die Tempos nie want my kamera is net te groot, en ons het nie lank by die after-party gebly nie want ek is mos swanger! Maar die stukkie wat ons daar was was lekker! Lekker kos! Hier onder is Wynie saam met ons tjomma Wicus en saam met hulle is die PR vir Select Musiek Wendy. Lief vir albei van hulle.

    

Now that i am pregnant, there seems to be no rest for me! The shows were booked long before I found out, so yes, we are still on the road, just the three of us now! Did I mention that we have named our baby – Taylor-Hope! Dis mooi ne. Taylor – want een van my gunsteling sangers is James taylor, en Hope – want dis net mooi! Maar hier onder kan julle sien hoe die maag aankom! Vandag is ek nog groter! Hier onder is ook ‘n foto wat ek oppad Thabazimbi geneem het. Ons het by die skou gesing – hier onder regs is Wynie besig om te dans! Mommy!

         

Last weekend Wynand and I sang at a private function in Leeudoringstad and I had the absolute privilege of meeting Lindie Strydom, the famous actress. What an amazing person. Sy is so plat op die aarde dis nie eers snaaks nie! Sy doen ook so baie werk met Helpende Hand, deel van Solidariteit. Sy is beslis een van my rolmodelle! Hier onder in die middel, dis klein ek weet, maar dis geneem op die Wildsplaas waar ons geslaap het die aand – Buisfontein. Ongelooflik! Die volgende oggend by ontbyt het ons allerhande bokke en diere gesien. Hulle eet voor jou! unreal. My man het dit baie geniet.

Kan amper nie eers glo dat ek so lank terug geblog het nie. In tussen al getrou en ook swanger! Maart laas ietsie geskryf! Sies. Dink dis als deel van groot wees en ma word – my prioriteite het al klaar verander. Maar ja, ek is weer terug, en ek sal weer vir julle op hoogte hou van dinge. in tussen, kyk mooi na jouself.

 

Wednesday 10 March 2010

 

 HERE ARE A FEW PHOTOS I TOOK OVER THE LAST FEW WEEK….

THE GORGEOUS LITTLE GIRL ON THE LEFT IS ANIREHT, WYNAND’S DAUGHTER. WE HAD A MODELING-SESSION ONE SUNDAY AT WYNAND’S PARENTS HOUSE AND THIS IS THE OUTCOME! SO BEAUTIFUL! THAT’S AUNTY LINDA AND UNCLE JOHAN IN THE MIDDLE – DIS WYNAND SE TANNIE EN OOM. EK IS LIEF VIR HULLE. TANNIE LINDA VOEL AL SOOS MY TANNIE! DIE DAME OP DIE REGTE FOTO IS WYNAND SE MA – THE FRIENDLIEST WOMAN I KNOW! A WELL LOVED WOMAN IN HER COMMUNITY, A GOOD MOTHER AND A WONDERFUL WIFE. WYNAND SE PA WAS OOR DIE NAWEEK IN DIE HOSPITAAL – ONS IS ALMAL BAIE BEKOMMERD OOR HOM, EN ONS ALMAL BID DAT HY GOU BETER SAL WORD. ONS IS LIEF VIR HOM EN DINK AAN HOM.

         

HIER IS NOG FOTOS VAN ANIREHT EN WYNAND SE SEUNTJIE, RUDEON. HY IS DIE MANNETJIE OP DIE FOTO REGS. DIE SEUNTJIE IN THE MIDDEL IS MY BROER EN MARLISE S’N, ETHAN. ONS SIEN MEKAAR GEREELD. HY HOU DAARVAN OM BY ONS HUIS TE KUIER. ONS SWEM. HY EET SWEETS! SULKE DINGE 🙂

         

EK EN WYNAND HET SO TYDJIE TERUG BY BARRY EN LIANIE GEKUIER. HULLE KOM TROUE TOE! EK IS SO DANKBAAR VIR GOEIE VRIENDE IN DIE BEDRYF. DIE OULIKE WIT KOPPIE IN DIE MIDDEL IS MY PLATEBASE, JOHAN EN NADIA SCOTT, SE SEUN – ETTIENNE. HE IS SOOOO ADORABLE! WIL HOM OP VREET! NADIA IS ALWEER SWANGER – KRAAM DATUM IS 22 APRIL. SHE IS NOT GOING TO BE ABLE TO ATTEND THE WEDDING!!! IT’S THE ONE PERSON I REALLY WOULD HAVE WANTED THERE, MAAR NOU JA, THAT’S THE WAY LIFE GOES. THAT’S JOHAN AND I ON THE PHOTO ON THE RIGHT! WE HAVE A REALLY GOOD RELATIONSHIP. MORE LIKE FRIENDS THAN ANYTHING ELSE. HY SAL BY DIE TROUE WEES – VIR DIT IS ONS DAREM DANKBAAR!

         

HIER IS NOG ‘N PAAR FOTOS WAT EK GENEEM HET – EK EN RUDEON; WYNAND EN RUDEON; WYNAND EN ANIREHT. OULIKE FOTOS! EK HOU DEESDAE DAARVAN OM FOTOS TE NEEM. DIS NET JAMMER MET DIE DIGITAL-AGE DAT ONS NIE MEER SO BAIE FOTOS LAAT PRINT NIE!

DIE PREGTIGE ANGELINA-LOOK-ALIKE IS YOLANDIE – DIS WYNAND SE NIGGIE! ONS HET ALMAL SAAM GEKUIER BYWYNAND SE BROER SE FLAT OM SY 26TE VERJAARSDAG TE VIER. DIE DAME OP DIE LAASTE FOTO IS DIE BEKENDE LISE SWART – SY WAS DIE AANBIEDER WAT BY ONS HUIS KOM KUIER HET TOE KWELA DAAR WAS. DIE EPISODE HET VERLEDE WEEK OP KYKNET GEWYS EN DIT WAS REGTIG STUNNING. DANKIE AAN DIE KWELA SPAN VERAL SIMONE – DIE VERVAARDIGER. DANKIE OOK AAN ALMAL VIR DIE GOEIE TERUGVOERING EN MOOI WOORDE NA DIE KWELA UITSENDING! ONS HET DIT SELF GEKYK EN DIT WAS BAIE MOOI. DANKIE.

VIR JULLE WAT KAARTJIES KON KRY VIR SKOUSPEL BY GRAND WEST – SIEN JULLE HIERDIE NAWEEK! DIT GAAN AMAZING WEES!

 

Saturday 20 February 2010

 

‘N PAAR FOTOS WAT GENEEM IS OOR DIE AFGLOPE PAAR WEKE…

HIERDIE FOTOS IS DIE DAG VAN DIE HAITI KONSERT BY CARNIVAL CITY GENEEM. HIERBO IS ‘N PAAR VAN DIE KUNSTENAARS WAT DIE VERHOOG GEDEEL HET OM GELD IN TE SAMEL VIR DIE OORBLYWENDES VAN DIE HAITI RAMP – NAME SOOS BOBBY ANGEL, SNOTKOP, KEVIN LEO, SONJA EN COENIE, JOEF, GERGE MEIRING, RIAAN EN DIE BROERS, ROBBIE KLAY, SORINA – DIE LYS GAAN AAN EN AAN. WHAT AN AMAZING DAY AND I WAS SO PROUD TO BE A PART OF IT!

         

THE GENTLEMAN IN THE MIDDLE IS THE SAREL DU PLESSIS WHOM I HAD SENT THE EMAIL TO. HE IS A WONDERFUL MAN AND I AM SO THANKFUL THAT RAPPORT IS REPRESENTED BY SOMEONE AS WONDERFUL AND CARING AS WHAT HE IS. DANKIE OOK AAN ALMAL BEHIND-THE-SCENES – CATHY, CARNIIVAL CITY, GEARHOUSE, VONK – DANKIE AAN ALMAL WAT BETROKKE WAS, EN DAN BAIE DANKIE OOK AAN DIE ONGELOOFLIKE KUNSTENAARS WAT DAAR WAS. JULLE IS ALMAL SULKE WONDERLIKE MENSE! ALSO HAD THE PLEASURE OF MEETING SONJA HERHOLDT AND THE GROUP OVERTONE.

         

I HAPPENED TO BE WATCHING ELLEN IN THE WEEK, AND I AM SERIOUSLY IMPRESSED WITH OVERTONE. THEY MADE IT ONTO ELLEN! AND THEY WERE VERY GOOD. EK WIL NET BAIE GELUK SE AAN HULLE ALMAL – I WAS WATCHING WITH A HUGE LUMP IN MY THROAT AND WAS PROUD OF MY FELLOW SOUTH AFRICANS. WELL DONE!

WIL DAN OOK BAIE GELUK SE AAN LYDIA WINCHESTER WIE MAANDAG VERJAAR! LOVE YOU LOTS LYDIA! DIE BEDRYF SOU NET NIE DIESELFDE WEES SONDER JOU NIE! MAG JY ‘N WONDERLIKE JAAR GENIET SAAM MET JOU MOWWE EN JOU POEPIES!

    

DIE DAG VOOR DIE HAITI KONSERT HET EK DIE VOORREG GEHAD OM MET STEVE TE GESELS OP DIS HOE DIT IS. DIS ‘N WONDERLIKE SHOW MET NET DAARDIE IETSIE ANDERS WAT DIT SPESIAAL MAAK! DIE UITSAAI DATUM IS 21 MEI HIERDIE JAAR – TEEN DIE TYD IS EK AMPER 31 JAAR OUD, EN DEFNITIEF ‘N GETROUDE VROU! 🙂

VIR JULLE WAT IN PE EN OMGEWING BLY – SIEN JULLE BY DIE BURGER BAY FM OPSKOP IN DESPATCH OP SONDAG 28 FEB. IS VIR DIE LAASTE PAAR JAAR AL DEEL VAN DIE SHOW, EN DIS EEN VAN MY HIGHLIGHTS IN ‘N JAAR. VIR JULLE WAT GELUKKIG GENOEG WAS OM SKOUSPEL PLUS KAARTJIES TE KRY, ONS SIEN BAIE UIT OM DEEL TE WEES VAN SKOUSPEL IN DIE KAAP! GAAN ‘N TROTSE OOMBLIK WEES VIR MY EN WYNAND, DANKBAAR DAT ONS DIT SAAM KAN ERVAAR! OOK DANKBAAR AAN HUISGENOOT DAT HULLE ONS TALENTE RAAK SIEN, EN DAT HULLE IN ON GLO! WOW! DIE EXPOSURE IS AMAZING! CANT WAIT TO RISE TO THE OCCASION! WE ARE GOING TO SING FROM OUR HEARTS. WYNAND, BOBBY VAN JAARSVELD AND THEUNS WILL BE SINGING A SONG TOGETHER – DIS BAIE EXCITING! DINK KOOS DUP SAL GELUKKIG WEES OM DIE 3 MOOI STEMME EEN VAN SY LIEDJIES TE HOOR SING.SIEN JULLE BY GRAND WEST.

 

Friday 18 December 2009

 

IT’S JUST NOT THE SAME WITHOUT A CAMERA…IT’S ALMOST AS IF I AM NOT REALLY LOOKING FORWARD TO DIARIZING ANYMORE. SO MUCH HAS HAPPENED IN THE MEANTIME….

SPENT THE WHOLE OF LAST WEEK IN JHB, ON MY OWN, PROMOTING MY NEW ALBUM. MY RECORD COMPANY, LEO MUSIC, SET UP A FEW RADIO INTERVIEWS AND I HAD TO SHOOT FOR DKNT AND JUKEBOKS! THAT WAS SOOOO MUCH FUN. MAAR HECTIC. HET VERLEDE WEEK NA DIE DKNT OPNAMES HUIS TOE GEVLIEG, EERS 12 UUR BY DIE HUIS AANGEKOM EN TOE MOES EK WEER SONDAG MIDDAG TERUG VLIEG VIR DIE JUKEBOKS OPNAMES! I AM STILL RECOVERING FROM THE WEEKEND’S TRAVELS.

HIER IS ‘N PAAR FOTOS WAT JANINE VAN DKNT AANGESTUUR HET. EK DINK DIE EPISODE WORD EERS JAN UITGESAAI, MAAR NIE HEELTEMAL SEKER NIE, SAL LAAT WEET.

         

IT’S STRANGE HOW THE MORE TIMES YOU GO INFRONT OF THE CAMERA, THE LESS SCARY IT SEEMS. I THINK IT HAS TO DO WITH THE CONCLUSION I HAVE REACHED – THAT I ONLY HAVE TO BE MYSELF! EK EN FRANCOIS HET SO BIETJIE GESELS OOR DIE NUWE ALBUM. EK IS BAIE DANKBAAR VIR DIE POSITIEWE TERUGVOERING WAT EK OP DIE OOMBLIK KRY. EK EN WYNAND IS WEER MORE OP DIE PAD EN EK SIEN UIT OM DIE NUWE LIEDJIES TE SING! VERAL OMDAT DIT VAKANSIE IS – EVERYBODY’S GOT THAT HOLIDAY FEELING AND THE VIBE IS CONTAGIOUS!

HAD FRIENDS FROM PRETORIA VISITING OVER THE WEEKEND! DIT WAS BAIE LEKKER! WYNAND AND I GOT TIME TO BRAG ABOUT THE BEAUTIFUL WEST COAST! DIT WAS HULLE EERSTE KUIER OP DIE WESKUS. KAN DIT AMPER NIE GLO NIE, WANT KALLIE IS SO MAL OOR ROOIES SE MUSIEK! JY SOU SWEER DIE MAN WAS HIER GEBORE! HIERMEE ‘N PAAR FOTOS WAT HULLE GENEEM HET! OUR CAMERA WAS RECENTLY STOLEN OUT OF WYNAND’S SUITCASE AT THE AIRPORT. NOT FAIR! ACTUALLY THIS IS JUSTS THE TIP OF THE ICEBERG WHEN IT COMES TO WYNAND’S LUCK LATELY! SAL LATER VERTEL…

         

HIER IS EK EN WYNAND SAAM MET SUZAAN, NICOLENE EN MADALEIN. OK, SO KALLIE, ONDER IN DIE MIDDEL,IS EEN VAN SY BESTE PELLE, EN SY BEST-MAN OP ONS TROUE! EN MADALEIN IS SY VROU, EN SUZAAN EN NICOLENE SY TWEE STUNNING DOGTERS. MOOI KINDERS. ONS HET BAIE LEKKER BY DIE HUIS GEKUIER, KREEF GEEET!

SO TERWYL EK OPPAD JUKEBOKS TOE GERY HET SONDAG, HET WYNAND DIE CILLIERS OP ‘N UIT STAPPIE GENEEM! HULLE HET AL LANKS DIE KUS GEKUIER. HIER LINKS BO IS OP SALDANHA GENEEM. REGS IS DIE STUNNING STRANDE VAN ELANDSBAAI. HIER ONDER IN DIE MIDDEL IS DIE STRAND OP TIETIESBAAI! DIS DAREM MAAR MOOI. WYNAND AND CALLIE HAD A WONDERFUL TIME TOGETHER. NICOLENE WAS ONE OF WYNAND’S PUPILS WHEN HE WAS GIVING SCHOOL AT GARSFONTEIN PRIMARY A COUPLE OF YEARS AGO. WENS DIE NAWEEK WAS NET LANGER…

FURTHERMORE, THINGS ARE CALMING DOWN IN OUR LIVES. WE ARE PREPARING FOR OUR ROAD TRIP THAT STARTS TOMORROW MORNING AT 8 OÇLOCK IN THE MORNING. EK VOEL AMPER UITGERUS, MAAR SIEN UIT NA DIE LEKKER KUIER OOR DIE VOLGENDE PAAR DAE. ONS GAAN ‘N DRAAI MAAK BY DIE EDEN FM MUSIEKFEES IN GEORGE, OP DIE STRANDE VAN HARTENBOS EN DAN SLUIT ONS AF IN J-BAY BY JOLLY DOLPHIN.

DAN KOM DIE LEKKER KUIER!!! ANIREHT EN RUDEON KOM KUIER!!! IT’S THEIR FIRST VISIT TO LANGEBAAN. THEIR FIRST TIME IN OUR HOUSE. LOOKING VERY FORWARD TO SPENDING OUR FIRST XMAS WITH THE KIDS. WYNAND HAS NOT HAD THE BEST OF LUCK LATELY. THE CAMERA AND NOW INTERNET FRAUD. LONG STORY WHICH I DON’T HAVE THE ENERGY FOR RIGHT NOW, BUT YES, HE HA SUFFERED AT THE HANDS OF A SYNDICATE AND IN THE PROCESS LOST MONEY. MAAR ALS GAAN OK WEES. VODACOM FORENSICS HAVE BEEN IN TOUCH WITH ME AND ABSA IS DOING ALL THEY CAN FROM THEIR SIDE, I JUT KNOW THE MONEY ILL BE PAID BACK!

OTHERWISE, LIFE IS STILL GOOD. HAVE HAD TIME TO SPEND WITH MY CRAZY FAMILY. DIE FAMILIE HET OP DIE VAKANSIEDAG BY ONS HUIS KOM BRAAI. DIS LEKKER OM WEER BY DIE HUIS TE WEES, MAAR SIEN DAN OOK UIT OM WEER TE KAN SING! SIEN JULLE BY DIE SHOWS!

Tuesday 2 November 2009

 

HIERMEE ‘N PAAR FOTOS WAT EK OOR DIE LAASTE PAAR WEKE GENEEM HET. EK EN WYNAND HET DAREM DIE KANS GEHAD OM DIE RUGBY OP NUWELAND TE KYK. THE GAME WHERE THE BLOU BULLE BEAT PROVINCE IN THE DYING SECONDS OF THE GAME. DURING THE GAME I FELL ASLEEP AND BY THE TIME THE WHISTLE BLEW, I WAS SAD. ANYWAY. ENJOYED SHARING THE VICTORY WITH WYNAND. MY OU BLOU BUL!!! BAIE GELUK AAN DIE BULLE WAT DIE CURRIE CUP GEWEN HET. DIE CHEETAHS HET BAIE MOOI GESPEEL. WP – VOLGENDE JAAR!!

SO BTW THE RITTELFEES AND THE OTHER SHOWS, WYNAND AND I HAVE SPENT A LOT OF OUR TIME ON THE ROADS OF SA. ONS WAS DAREM SONDAG BY DIE HUIS. DIT WAS NA DIE RITTELFEES, EN GISTER HET ONS ‘N SHOOT GEHAD MET ‘N SEKERE TYDSKRIF….MAG NOG NIE SE WIE NIE, MAAR HIERMEE ‘N PAAR FOTOS VAN DIE STUNNING DAG WAT ONS GISTER IN LANGEBAAN ERVAAR HET.

         

LANGEBAAN IS WRAGTIG MOOI. ALSO LOVE THIS PHOTO IN THE MIDDLE – WYNAND AND I RELAXING ON A YACHT. UNBELIEVABLE. THE ENTIRE DAY WAS ONE OF THOSE I-LOVE-MY-LIFE KIND OF DAYS…

WYNAND AND I HAVE SPENT THE LAST TWO WEEKS IN A VERY HOT VREDENDAL, WELL ACTUALLY KLAWER, TO BE EXACT. ONS HET WEEREENS BY MOORREES EN LANDI BY DIE KLAWER HOTEL GEBLY TYDENS DIE RITTEL-ROAD SHOW EN -FEES. DID I MENTION THAT IT WAS HOT?!? MAN. NEARLY DIED. HIER BO IS ‘N PAAR FOTOS WAT GENEEM IS TYDENS DIE ROAD SHOW. BO LINKS IS EK EN ALAN HUGHES. HE IS THE MC FOR THE ROAD SHOW AND IT WAS SO WONDERFUL TO WORK WITH HIM AGAIN. IN DIE MIDDEL IS MY GROOT MATER, ROOIES. HEEL REGS IS ‘N FOTO WAT EK GENEEM HET BY EEN VAN SKOLE OP DIE ROAD SHOW. I LOOK FORWARD TO THIS EVERY YEAR, AND I WANT TO SAY THAT I MOSTLY ENJOYED THE ROAD SHOW. IT’S GREAT TO SING TO AN AUDIENCE THAT IS SO ACCEPTING AND NOT AFRAID TO LET THEIR HAIR HANG DOWN. WITHOUT PRETENCES. DIE DOEL VAN DIE ROAD SHOW IS DAT DIE RITTELFEES DIE RITTEL NA DIE GEMEENSKAP TOE NEEM. WAS OOK DEEL VAN HIERDIE JAAR SE RITTEL IDOLS. WAS LEKKER.

HUGO NIEUWOUDT AND ANNIQUE WERE TWO OF THE ARTISTS ON THE ROAD SHOW. HAD THE HONOUR OF SPENDING LOTS OF TIME WITH THE BOTH OF THEM, AS I THINK THEY ARE STUNNING PEOPLE. IN DIE MIDDEL IS DIE MAN WAT DIE ROAD SHOW GEREEL HET, MNR KALLIE LOUW. HE HAS ALSO RECENTLY STARTED HIS OWN AGENCY AND ROOIES, HUGO AND ANNIQUE ARE HIS ARTISTS THAT HE MANAGES. STUNNING GUY, PRAAT NET ALTYD OP DIE VERKEERDE TYE. ‘N WEEK IS LANK OM IN DIESELFDE MENSE SE GESELSKAP TE WEES, MAAR ONS ALMAL SURVIVE NOG DAREM! REGS IS EK EN HENK GRIMSEL, OOK ‘N KUNSTENAAR. SPEEL DIE KLAVIER SOOS BILLY JOEL. HIERDIE JAAR HET EK EN WYNIE OOK DIE MS RITTELFEES BYGEWOON. WHAT A WONDERFUL EVENING. GOT TO SING A SONG WITH KURT – DIT WAS LEKKER; HET OOK SAAM MET ARNO VIR ‘N SLAG WEER GEKUIER. JUST A GREAT EVENING. THE DAY AFTER WE BOTH PLAYED GOLF IN THE RITTELFEES GOLF DAY. AM ACTUALLY ONLY NOW STARTING TO FEEL THE AFTER EFFECTS – MY BODY IS SORE!

 

THE PHOTO ABOVE LEFT WAS TAKEN IN  STRUISBAAI. ONS HET IN DORINGBAAI GESING, TOE STOP EK, WYNIE EN ROOIES IN STRUISBAAI VIR ‘N ICE-CREAM. DIS SO MOOI. SO ISOLATED. THIS I WYNAND HAVING A GOOD TIME AT THE RITTEL AS WELL AS MYSELF AND PIETER SMITH.

 

DIS ALTYD LEKKER OM TYD TE SPANDEER MET NICE MENSE. HIER BO EN ONDER IS SUNET – DIS HUGO SE VROU. SHE IS ONE OF MY GOOD FRIENDS. DIS HOEVEEL MENSE DAAR BY DIE RITTELFEES WAS! SIMPLY STUNNING! OH, EN BOBBY SE NUWE ALBUM IS UIT – DIS OOK STUNNING! ONE OF MY FAVOURITES THIS YEAR. GAAN KRY DIT. DID I MENTION THAT MY NEW ALBUM IS OUT? ON THE SHELVES! IN MY DROME IS DIE CD SE NAAM, EN ASB GAAN KRY DIT IN DIE WINKELS. DIS GOED! MY BESTE! DIE OULIKE DAME MET DIE PINK SERP IS NADIA LOUW. A WONDERFUL SINGER AND PERSON.

    

ABOVE LEFT: WYNAND WANTS TO LEAVE THE VIP AREA AND I JUST STARTED KUIERING!!! ABOVE RIGHT: WYNAND AND VILJOEN RIETIEF FEELING PEACEFUL!

SO IN BTW THE ROAD SHOW AND THE MS RITTEL, WE FLEW TO JHB FOR THE VONK TOEKENNINGS CEREMONY AT CARNIVAL CITY. HET ‘N TAFEL GEDEEL SAAM MET BILLY EN BOBBY. HAD A GREAT TIME WITH MY COLLEGES.

    

ONS EN DIE STERRE…

SO I FINALLY FINISHED UP WITH MY NEW CD THE WEEK BEFORE THE RITTEL. EVEN FOUND TIME TO SHOOT MY NEW MUSIC VIDEO JUST OUTSIDE DULLSTROOM. KYK NET HIERDIE STUNNING FOTOS WAT EK OP LOCATION GENEEM HET…

DIE HUIS WAARIN ONS GESKIET HET EN DIE LOCATION IS ASEMROWEND. ALTUS THEART AND HIS REAL LIFE GIRLFRIEND, ZEMKE, STARRED IN THE VIDEO – THEY ARE A STUNNING COUPLE AND NICE POEPLE. HET LEKKER SAAM MET HULLE, DIE BLIXEM SPAN EN JOHAN SE FAMILIE GEKUIER. ALMAL WAS DAAR. ONS HET TWEE AANDE OORGESLAAP EN HET VAN 5 TO 10 GESKIET AAN DIE VIDEO…

          

IT WAS GREAT HAVING JOHAN, NADIA AND ETTIENNE THERE TO SUPPORT ME. I APPRECIATE THIS KIND OF A RECORD BOSS – ONE THAT TAKES INTEREST IN ME! KYK HOE OULIK LYK HY HIER ONDER – PLAAS BOER. SOME RANDOM PHOTOS TAKEN…

         

         

THE VIDEO TURNED OUT STUNNING. THANKS TO THE ENTIRE BLIXEM TEAM. SUCH A PRIVILEGE TO WORK WITH ALL OF THEM. HIER BO IS ANDRE CALLITZ IN AKSIE, EN ETTIENNE EN SURE HET LEKKER OP DIE DOLLY GERY; DIE PRAGTIGE DAME OP DIE REGTE PHOTO IS MY NUWE MAKE-UP/HARE DAME – LEANDRI. I LOVE HER. HIER ONDER IS EK EN JOHAN, HAVING A GOOD TIME.  ETTIENNE IS RAGING TO MY MUSIC IN THE MIDDLE! “VANDAG IS JY NIE MYNE NIE…”

          

         

GLAD I TOOK PHOTOS TO REMIND ME WHERE I HAVE BEEN….WAS IN DIE BEGIN VAN OKT BY SUN CITY MET DIE SKOUSPEL – HET BY DIE VALLEY OF THE WAVES OPGETREE EN HIER IS ‘N PAAR FOTOS VAN DIE LEKKER KUIER!

GRAHAM, FROM IDOLS FAME, IS SUCH AN AMAZING GUY. ALWAYS JOLLY AND FUL OF JOKES. JAKKIE OOK…HY KAN NOOIT NET GLIMLAG AS EK HOM VRA VIR ‘N FOTO NIE…..?…….CRAZY ABOUT HIM!

 

CHRISTO & COBUS; NIC STEVENS, ZAKKIE, KARLIENTJIE, JOHAN RADEMAN (MC); GERHARD STEYN EN JASON WAS ALMAL BETROKKE BY DIE SHOW BY DIE VALLEY. DRAGGED WYNAND TO SKOUSPEL THE SAT EVENING – WAS MY EERSTE ERVARING VAN ‘N SKOUPEL SHOW EN EK WAS IMPRESSED. DIE SHOW SELF IS NET BAIE LANK, MAAR DIE PRODUKSIE IS STUNNING. SIEN UIT NA DIE DAG WANNEER EK EN WYNAND GENOOI WORD OM DEEL TE WEES VAN DIE STUNNING PRODUKSIE! BELIGTING, KLANK, ALLES LEKKER. WAS ALSO VERY IMPRESSED WITH JASON HARTMAN – HE IS TALENTED AND SO REFRESHING!

    

THAT KIND OF SURPRISED ME… WHEN I REALISED I WAS DONE WITH ALL THE PHOTOS!…..JAMMER DAT EK SO LANK WEG WAS……MAAR EK IS TERUG…..EK EN WYNAND IS NOG BAIE GELUKKIG EN BAIE DANKBAAR VIR ALS IN ONS LEWENS. LIFE IS GOOD. AFTER I FINISH WITH A COUPLE OF THINGS IN THE OFFICE, I AM STARTING WITH THE WEDDING INVITES! I THINK I AM GETTING MORE EXCITED ABOUT IT THE CLOSER I GET TO THE ACTUAL DATE! STILL SURREAL…. ANYWAY. GOING TO SAY GOOD NIGHT FOR NOW –  MY BACK IS KILLING ME AND I NEED TO PAY SOME ATTENTION TO MY MAN. HY LYK TOG TE OULIK SOOS HY HIER OP DIE BED LE EN FACEBOOK……

 KLIEK HIER OM TE LUISTER OF KLIEK HIER OM NA MY MUSIEKVIDEOS TE KYK

⇦ TERUG