Chereé en Wynand wys hul baba

SY IS stroopsoet, wonderlik rustig en dol oor ’n geraas en gewoel rondom haar. En sy slaap éérs lekker as die countrymusiekkanaal op die agtergrond speel. Mamma is immers die land se eie countrymeisie Chereé (31) en pappa die rasperstem Wynand Strydom (35) – en Read More …

Snotkop staan pa vir kleinding

Ag moeder, Snotkop gaan die oulikste pappa wees! Die rapper is die peetpa van die sanger Chereé Strydom se ses maande oue dogtertjie, Taylor-Hope. Die twee het saam ’n draai gemaak by ’n speelgoedstalletjie by die onlangse InniBos-kunstefees op Nelspruit.   Chereé se man, Wynand, het babaoppasser gespeel terwyl Read More …

O gits, die ooievaar!

Dis nogal ’n probleem: Daardie eens skraal lyf is nou so groot dat sy nie eens haar voete kan sien nie, laat staan nog bykom. “My man moet my skoene vir my aantrek, maar sy vingers is te dik om die sandale se bandjies vas Read More …

Eksklusief: Wynand en Chereé se troue

Die natuur is ook bly vandag –  hoe ongelooflik dat die bruidspaar in sulke pragtige omstandighede kan trou, sê die kerkman daar op die preekstoel met die Weskus-see wyd agter hom en ’n loeiende wind wat wit riffels oor die water trek. Vandag is D-dag Read More …

Skouspel Plus: Barcelona!

Ek werk vandag (Maandag) van die huis af – het regtig net ‘n bietjie stilte nodig om alles van die naweek te verwerk. Hoe ongelooflik was Skouspel Plus? Die liedjies draai die een ná die ander deur my kop. Het Sondagoggend toe ek my oë Read More …